Pharos Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
Kies Lyste »
Lyste
X
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
p, -'s; -'tjie
pa, -'s; -'tjie 13.5; 13.7; 16.3; 16.4
paadjie, -s 15.4
paaiboelie, -s
paaieafdeling, -s
paaiement, -e
paalspring, paalge..
paalspring ( hy wen die – )
paaltjie ( die kolwer het sy – verloor ), -s
paaltjiewagter, -s
paaps, -e
Paarliet, -e
paarsgewys of paarsgewyse
paartyd, ..tye
Paaseier of paaseier, -s
Paasfees of Pase ( Christelik )
Paasfees of Pasga of Pesach ( Joods )
Paasmaandag
Paasnaweek, …weke
Paasvakansie, -s
pad, paaie 13.4; 13.4 (c)
padda, -s 13.5; 13.7 (e)
padda-eier, -s
pad- en spoorvervoer 12.38
padgee, padge..
padhouvermoë
padlangs ( hy loop/praat – ), -e ( 'n – gesprek ) 14.3
padrão of padrao, -'s
padvaardig ( die mense is – ), -e
padverlegging, -e of -s
1 - 30 van 2511 | Volgende »