Pharos Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
Kies Lyste »
Lyste
X
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
aanhou, – of aange.. 17.8
aanhou ( bw. )
aanhoudend, -e
aan kant of aan die kant ( – – maak of – – – maak )
aanklag, -te, of aanklagte, -s
aankomeling, -e
aankomende ( – trein )
aankomsaal of aankomssaal, ..sale
aankoop ( die – van voorrade ), ..kope
aanlê, aangelê
aanlêer, -s
aanleg, ..lêe of ..legginge of ..leggings of ..legte
aanlegging, -e of -s
aanleiding, -e of -s
aanliggend, -e ( 'n – hoek )
aanloopbaan, ..bane 17.12
aanlyn ( – registrasie; die stelsel is –; – registreer ) 14.30 (b)
aan mekaar ( – – verknog wees )
aanmekaar ( dit reën – )
aanmekaarskryf, aanmekaarge.., of aanmekaarskrywe, aanmekaarge.. ( vas )
aan mekaar skryf, geskryf, of aan mekaar skrywe, geskrywe ( die een aan die ander )
aanmekaar skryf, geskryf, of aanmekaar skrywe, geskrywe ( aanhoudend )
aanmekaarspring, aanmekaarge..
aanmerking, -e of -s
aanmerklik, -e
aanname, -s
aanneem, aange..
aanneemma, -'s 13.7
aanneme, -s, of aanneming, -e of -s
aannemingsklas, -se
61 - 90 van 1538 | « Vorige | Volgende »